Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
André
 
Menings: 5
Artikels gelees: 232
 
 
Jongste kentekens:
 
 

Dié diens nie iets om op trots te wees

25 September 2012, 07:48  - André

Ek staan Maandag oggend vroeg op en kyk ek nogmaals in die hele straat se sakke tuin- en huis afval, wat die munisipaliteit verlede Vrydag oggend op die sypaadjie voor my huis gepak het, in afwagting op die munispaliteit se vuilgoed lorrie wat dit moes kom optel, vas.

Ja, so gebeur dit gereëld oor langnaweke dat die tuine en huise se sakke vullis, boomtakke en wat nog, van die hele straat op die sypaadjie voor my huis gepak word. Ek bel die munisipaliteit gereëld oor die klagte, maar is dit die volgende keer maar weer so.

In die verlede het ek ervarings gehad van rotte op my erf gehad wat as gevolg van die sakke wat soms weke op die sypaadjies lë al in my erf gesien is. Een het al paar maar daardie tyd deur die huis gehardloop.

Laas Vrydag het nie baie goed begin nie. Sommer vroeg, voor dagbreek al, was die water af. Geen niks vir stort nie. Die eerste keer wat ek dit so ondervind. Gaan werk toe maar met tande wat met yskaswater geborsel is. Die water darem so effe in die ketel warm gemaak. En dan die lyf vol aftershave en wat nog gesmeer en lekkerruikgoed gespuit.

Ek het besef dat in die “ou” Suid-Afrika (voor 1994 en vir ‘n tyd daarna) dit ons munisipaliteite se trots was om uitmuntende diens te lewer. Higihenies en skoon was al die dorpe en stede in die “ou” (voor 1994) Suid-Afrika. Ja so het hulle ook omgesien dat ons omgewing in die dorpe en stede leefbaar en dit ons trots was.

Dan sien mens hoe al die strukture in die land op elke vlak sedert die ANC in daardie gebiede, provinsies en munisipale areas oorgeneem het, tot op die grond afgebreek is. Dan sien mens dat mens nie meer trots op die naam Nelspruit kan wees nie, want die nuwe regering het ook die trots met die swak diens afgebreek, dit is dan wanneer mens berusting vind in die naam “Mbombela”. Die naam Nelspruit sou ‘n oneer aangedoen gewees het en sou daardie mense dit nie duld nie.

In Mbombela is ‘n nuwe standaard geskep waarop geen mens trots kan wees nie, nie as jy in Uitbeiding 8, West Acres, Mbombela, woon nie! Dit was Maandag juis Erfenisdag, maar weet ek vir seker dat Mbombela het dit nie van Nelspruit geerf nie.

Van: André, Nelspruit (nee, Mbombela).

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Hannes du Preez
Om te spel of nie...

As dit kom by spelling is hy nie die beste, maar ‘n skool moet tog weet hoe om te spel, skryf ’n leser. Lees meer...

1 menings 39 keer gelees
Gelaai deur
Morgan
Geen einde aan debat oor stadion

Die Stad Kaapstad sukkel so met die stadion, maar met WP Rugby aan die stuur kan die stadion vir minstens 10 maande in die jaar gebruik word.  Lees meer...

1 menings 217 keer gelees
Gelaai deur
Elmarie Badenhorst
Kinders het te veel regte

As kinders minder regte het en meer pak kry sal skole baie meer gedissiplineerd wees, skryf ’n leser. Lees meer...

8 menings 332 keer gelees
Gelaai deur
Vlam
Die jaloerse kêrel

Marie het ’n probleem... Sy sit met ’n kêrel wat baie jaloers is. Nou wend sy haarself tot dr. Eva vir raad... Lees meer...

4 menings 753 keer gelees
Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 813 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Laat geregtigheid geskied

Geen onskuldige man moet boet vir ’n daad van ander nie, maar so ook moet geen moordenaar en verkragter los kom deur swak ondersoek nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

1 menings 200 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.