Simon Riekert

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

Die begin van herstel

deur Simon Riekert
2009-10-09 12:41

Hier na die einde van vanjaar merk ek 'n paar insiggewende gebeure op wat ek glo ons begin inlig aangaande die samelewing waarin ons lewe.

Ek kyk byvoorbeeld na die misdaadstatistiek (gekook of nie) en die opspraakwekkende verhore van Jackie Selebi en "Advokaat Barbie".

Selebi kry uiteiendelik die geleenthied om sy "bring-it-on" behoefte te bevredig terwyl die volgende feite wat verband hou met die "Barbie-saak" my opval; msidaadstatistiek wat verband hou met seksuele oortredings het met 10.1% gestyg.

Dat Cezanne Visser myns insiens koelbloedig teenoor kinders en jong vroue opgetree het, is vir seker. Ek meen as jy na die lys van skuldigbevindings kyk, ril jy; skuldig aan 3 klagtes van uitlokking, 6 klagtes van openbare onsedelikheid, bedrog en die vervaardiging en besit van kinderpornografie. Gedurende die verhoor het sy gereeld die blaam na die ander ewesoortige kriminele brein, Dirk Prinsloo verskuif.

Ek vra myself dus af: wat gaan in 'n regsgeleerde kop soos hare (en Prinsloo s'n) aan? Waar het haar moraliteit wat die weerloses soos byvoorbeeld die kinders uit kinderhuise, skielik heen verdwyn – of was dit van die begin af nie daar nie? Hoe kan 'n volwasse mens dit oor sy hart kry om die intiemste van menswees by 'n kind op brutale en berekende wyse weg te vat?

Ons skree ten hemele as diesulke feite openbaar gemaak word en gebruik dit as voorbeeld van ons siek samelewing, maar ons moet ook ag slaan daarop dat kenners die deursigtigheid loof.

Tien, twintig jaar gelede was hierdie onverstaanbare kriminaliteit ook aanwesig. Al verskil is dat die samelewing nou maniere het om dit op die lappe te bring.

Dit mag dalk een van die mees openbarende jare in ons leeftyd wees en – kom ons hoop en bid so – die lagverwagte morele herstelproses aan die gang sit.
 

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Briewe-kommentaar

jpstrauss sê... sudo add-apt-repository ppa:ubuntu-wine/ppa, sudo apt-get update, sudo apt-get install wine1.3 Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

NISSAN

Micra 1.4 Elegance 5-dr
2004
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.