DA se kaal-plakkaat ontstel
deur André Christof
2012-01-24 10:32
Die berig en foto (DA-studente laat tonge klap met plakkaat) op Nuus24 van 23/01/2012 verwys.
Is hierdie plakkaat van die DA se studenteorganisasie dalk 'n advertensie vir goedkoop seks?
Dit is die boodskap wat die oog vang voor mens die skrif op die plakkaat lees.
Sien ons nie genoeg hiervan in veral die aande op sekere straathoeke nie? Nou word dit ook op kampusse geadverteer – maklike meisies?
Hier is die plakkaat. Wat dink jy? Lewer kommentaar hieronder of skryf ’n brief.

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.