‘Busdiens werklik pateties’
deur Julia Botha
2012-01-27 13:00
Ek werk vir die (Tshwane-) munisipaliteit. Die busdiens is werklik pateties.
Busbestuurders daag nie betyds by bushaltes op nie; en die meeste van die tyd word die telefone by Kerkplein nie beantwoord nie.
Busse word nie gereeld gediens nie, wat veroorsaak dat busse tydig en ontydig langs die pad gaan staan.
Het jy 'n storie om te deel oor Pretoria se busdiens? Stuur jou storie aan Nuus24 by terugvoer@nuus24.com.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.