Brentie

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

Belasting van wieg tot graf

deur Brentie
2010-03-02 13:34

Dit is weer tyd vir die invul van die jaarlikse belastingvorms.

Dit is 'n nagmerrie vir baie en verhoog beslis die bloeddruk as jy wag vir al die dokumente wat nodig is om die vorm in te vul.

As jy aanlyn kan gaan help dit baie maar nie almal is so gelukkig nie. Baie gaan maar na 'n inkomstebelasting-kantoor en gaan sit in rye en wag vir 'n belastingkonsultant om hul by te staan.

Dit is waar jy hulle sal aantref. Die oues van dae wat nog 'n inkomste kry uit bv. beleggings wat hul pensioen aanvul.

Party is al so oud dat hulle al krom loop en die papiere krampagtig in vereelte hande vasklou.

Dan vra jy jouself hoekom is dit nodig – al is daar afsnypunte – dat mense wat hul lewe hard gewerk het om iets bymekaar te maak en dit nie in hul jeug geblaas het nie, op hul oudag nog met die belastingbeslommernis opgesaal word.

Hoekom kan hulle nie hul oudag sonder die jaarlikse trauma geniet nie?

Hulle betaal BTW op alles van medisyne, kruideniersware tot die dag wat hulle hul koppe neerlê.

Behoort mense nie as hulle die ouderdom 70 bereik het van die beslommernis van inkomstebelasting vrygestel te word nie?

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Briewe-kommentaar

Hoppies sê... Politici beheer enige land (demokraties of komunisties). Ons leef gelukkig in 'n demokratiese land waar die politici demokraties verkies word en in die meerderheid se beste belange moet optree. So ja, indien hulle dit in die belange van ons kiesers vind om 'n Franchise in die Oos-Kaap oop te maak laat dit so wees.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Technical Specialist

Sandton, South Africa
Core Group
Market Related

Software Developer (Programmer)

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

BRANCH MANAGER EAST RAND

East Rand, South Africa
Capitec Bank Limited
R12000 - R20000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition Tiptronic 3-dr
2005
R 175,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.