Armando

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

Afrikaner deesdae heeltyd ‘slagoffer’

deur Armando
2012-02-08 08:08

Met verwysing na Johan Swarts se rubriek oor Julius Malema:

Dis vir my interessant dat die reaksie op sy skrywe amper uitsluitlik negatief is.

Dít terwyl Swarts juis probeer om te wys hoe die media met wit Afrikaners se gevoelens probeer speel om vrees aan te wakker.

Van wanneer af het ons so kortsigtig geraak? Het ons dan nou almal geval vir die media se truuks?

Swarts se hele punt is dat wit Suid-Afrikaners die slagoffers is van die media se vrees-speletjies. Gister was dit Malema. Volgende week is dit weer iets anders wat ons bedreig. Elke keer hardloop ons histeries rond, maar wanneer daardie spesifieke "bedreiging" weer verby is (soos ou Malema) moet ons weer na iets nuuts soek.

Wanneer het Afrikaners so 'n kry-my-jammer-houding aangeneem? Van wanneer af is ons so swak dat ons die heeltyd slagoffers speel? Almal kla altyd dat ons 'n bydrae het om te lewer – maar die laaste paar jaar is ons bydrae net om in sirkels te hardloop en blou moord te skreeu.

Word wakker. Die wêreld is nie teen die Afrikaner nie. As ons nie gaan leer om onsself uit te leef in 'n pluralistiese samelewing saam met ander wat nie soos ons is nie, gaan ons tot in einde van dae swaar kry.

Johan Swarts behoort geprys te word vir die feit dat hy ons neiging uitwys om die heeltyd slagoffer te wil speel. Word wakker. Staan op.
 

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Briewe-kommentaar

Hoppies sê... Politici beheer enige land (demokraties of komunisties). Ons leef gelukkig in 'n demokratiese land waar die politici demokraties verkies word en in die meerderheid se beste belange moet optree. So ja, indien hulle dit in die belange van ons kiesers vind om 'n Franchise in die Oos-Kaap oop te maak laat dit so wees.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition Tiptronic 3-dr
2005
R 175,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.