Gee die Kings ’n kans

Sean 6 menings | 56 keer gelees

    Die Southern Kings kan nie veel erger vertoon op die puntelys as waar die Lions nou is nie, skryf ’n Nuus24-leser.

    Dít is ’n skool om op trots te wees

    Johan Smit 1 menings | 220 keer gelees

      Dié leser kan nie onthou wanneer laas hy die Hansie Rugby-week so geniet het nie. Die seuns van Hoërskool Hoogenhout is beleefd, skryf hy.

      Alkoholmisbruik doen erge skade aan liggaam

      Barend van der Merwe 6 menings | 896 keer gelees

        Mens dink altyd aan die sosiale faktore wat met drankmisbruik gepaard gaan, maar vergeet van die skade wat dit aan die liggaam doen, skryf ’n leser.

        Waarom vir sagteware betaal?

        GroenMamba33 9 menings | 657 keer gelees

          Daar is heelwat gratis sagteware beskikbaar wat alles kan doen wat 'n mens nodig het, skryf 'n leser.

          ‘Alberton netjies en skoon’

          Ria Carstens 2 menings | 405 keer gelees

            ’n Mens kan self die plek waar jy woon netjies hou en hoef nie altyd op die munisipaliteit wag nie, skryf ’n leser.

            Geen instandhouding in dié dorp

            Anne-Marie van Wyk 4 menings | 489 keer gelees

              Twintig jaar gelede het dié leser na Alberton verhuis. Vandag is die strate erg verwaarloos, skryf sy.

              Einde van Lions-franchise in Super-rugby?

              Brentie 8 menings | 547 keer gelees

                Soos die Lions tans speel is dit duidelik dat dit die span is wat sy verteenwoordiging in die Super Rugby-kompetisie gaan verloor, skryf ’n leser.

                Iewers is daar fout in WP Rugby

                Morgan 10 menings | 747 keer gelees

                  Dié Nuus24-gebruiker is teleurgesteld oor die nuus dat nóg ’n belowende rugbyspelers op pad is na die buiteland.

                  ‘’n Selfoon hou ons in kontak’

                  Leoné Eckley 8 menings | 226 keer gelees

                    Skole moet ’n sisteem in plek stel waar kinders hulle selfone veilig kan toesluit tot na skool, skryf Leoné Eckley.

                    Koste van skooluniforms ruk handuit

                    Anoniem 15 menings | 549 keer gelees

                      Dié Nuus24-leser meen die NVS moet meer bekommerd wees oor die koste van skooluniforms as die gebruik van selfone.

                      ‘Verkragters hoort in die tronk’

                      Ilke 3 menings | 168 keer gelees

                        Dié Nuus24-leser meen die hof moes nooit die seuns wat glo ’n meisie om die beurt verkrag het, op borgtog vrygelaat het nie.

                         

                        'Hongersnood bekruip SA'

                        Stefaans 29 menings | 711 keer gelees

                          Met die alewige styging in die prys van voedsel is hongersnood besig om Suid-Afrika stadig te bekruip, skryf Nuus24-leser Stefaans.

                          Lesers gesels oor sosiale netwerke

                          Nuus24-lesers 1 menings | 270 keer gelees

                            Nuus24 het lesers gevra of hulle dink sosiale netwerke hou 'n gevaar in vir minderjariges. Hier's wat van hulle dink.

                            ‘Jean vir Bok-kaptein’

                            Morgan 7 menings | 377 keer gelees

                              Dié Nuus24-leser gee sy redes hoekom hy dink Jean de Villiers moet die Bokke teen Engeland lei.

                              ‘Ons dorp word goed versorg’

                              Kleintjie Lombard 4 menings | 500 keer gelees

                                Waar dié Nuus24-gebruiker woon word dinge onmiddellik herstel en rommel lê nie rond nie.

                                Is almal in SA geleentheidsmisdadigers?

                                Megan Wait 4 menings | 288 keer gelees

                                  As almal in die land net die wette op hulself toepas kan dit dalk beter gaan, skryf ’n Nuus24-leser.

                                  Rugby, dis die ene spiere

                                  Colin Steyn 11 menings | 670 keer gelees

                                    Dis opvallend, indien nie lagwekkend, om waar te neem hoe opkomende spelers binne twee seisoene verander in spierpaleise, skryf ’n leser.

                                    Hoe reageer 'n mens op Zim-tragedie?

                                    Brentie 15 menings | 915 keer gelees

                                      'n Mens kan nie agter jou geloof wegkruip en jou optrede daardeur regverdig nie, skryf Nuus24-gebruiker Brentie.

                                      Selfone ’n euwel, maar moet nie verban word

                                      Anoniem 1 menings | 89 keer gelees

                                        Volgens dié Nuus24-gebruiker is selfone ’n euwel, maar om dit te verban by skole gaan nie help nie.

                                        Dis onrealisties om selfone by skole te verbied

                                        Marlene van Zyl 16 menings | 477 keer gelees

                                          Dit is onrealisties om kinders te verbied om selfone skool toe te neem, skryf Nuus24-gebruiker Marlene van Zyl.

                                          Wat's die doel van dié navorsing?

                                          André Christof 5 menings | 263 keer gelees

                                            ’n Nuus24-leser wonder hoekom iemand diere se gedragspatrone wil navors terwyl hulle jag.

                                            Nuutste Briewe-kommentaar

                                            Blip sê... Ons het wel ander uitvoere -- minerale, veral -- wat ons buitelandse valuta inbring. Nes hoe die olieproduserende lande hul olie verkoop. Selfs toe ons deur sanksies geknel was het ons altyd genoeg olie uit die Midde-Ooste kon koop (al was dit teen 'n premie deur middelmanne) En voedsel kan altyd in soortgelyke krisisse bekom word. Ons hoef regtig nie ons te verbeel ons woon in 'n permanente beleg nie en dat ons daarom moet laertrek. Die ou sanksie-era is lankal verby en selfs dan was daar g'n voedselsanksies nie. Terwyl olie 'n skaars kommoditeit is en die aantal uitvoerprodusente beperk is -- en dus 'n kartel kan vorm -- is voedselprodusente byna onbeperk die wereld vol versprei en kompetisie is dus oop, wat kartelvorming beperk en pryse laag hou. Slegs natuurrampe soos droogtes, vloede, siekteplae ens kan tydelike tekorte en prysstygings skep, maar hulle kan ook jare van oorvloed en oorproduksie skep wat pryse so laag laat daal dat marginale produsente hul uit die mark onttrek omdat dit onwinsgewend is. Die wereldmark van handel is, natuurlik, 'n zero-som vergelyking: tel alle uitvoere in die wereld op, en dis presies dieselfde as alle invoere in die wereld, want elke uitvoerder verg 'n invoerder, en die omgekeerde. Solank jy, as 'n land, jou handelsbalans binne redelike noue perke hou, maak dit min saak wat presies jy uitvoer of wat jy invoer. Dus, voer net meer mangaan uit en voer dan meer mielies in. Alles in die haak! Lees die storie...

                                            Weer
                                            Verkeer
                                            Lotto
                                            Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
                                            Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
                                            Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
                                            7-dag-voorspelling...

                                            Betrekkinge - Vind jou droomwerk

                                            Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

                                            VOLVO

                                            S40 2.0 T Local
                                            2001
                                            R 64,369.00

                                            TOYOTA

                                            Corolla 140i MY05
                                            2007
                                            R 129,990.00

                                            TOYOTA

                                            Landcruiser PU 4x4 Dsl
                                            2005
                                            R 225,995.00

                                            Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

                                            Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

                                            Casa Rex, Vilanculos

                                            Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

                                            Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

                                            Diablo 3 nou beskikbaar

                                            Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

                                            Wintertreffers

                                            Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

                                            Nuwe musiek-DVD’s

                                            Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

                                            The Sins of the Father

                                            Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

                                            Avengers nou beskikbaar

                                            Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

                                            Fifty Shades Trilogie

                                            deur E.L. James

                                            Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

                                            Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

                                            'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
                                            Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.