Tegnologie maak dit nou moontlik vir motorfietsliefhebbers om weer en weer na die Johannesburg Amid-motorfietsskou te gaan kyk.
Mense wat die skou misgeloop het kan nou ook aanlyn na die skou gaan kyk.
3D Car Shows het ‘n foto realistiese virtueele toer van die skou gemaak wat dit maklik maak vir motorfietsliefhebbers om na die skou en motorfietse te gaan kyk.
Die foto realistiese toer bestaan uit 150 verskillende punte waarna besoekers kan gaan kyk. Al die motorfietse kan gesien word.
VIDEO:’n Waaghals doen ’n toertjie by die Amid-motorfietsskou.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.