Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
DocGuru
 
Menings: 11
Artikels gelees: 346
 
 
Jongste kentekens:


 
Sien al DocGuru se kentekens.
 

As ek die rektor was...

11 February 2013, 12:00

Baie studente gaan tersiêre instellings toe, maar wil nie regtig studeer nie.

Hulle is maar net daar omdat hulle nie werk kry nie of omdat hulle dit as ’n goeie sosiale bymekaarkom plek sien. Dan is daar ook die wat dink hulle word onmiddellik bestuurders as hulle met ’n graad werk soek.

Dan kry ons weer studente wat verdien om daar te wees, maar dit bloot nie kan bekostig nie of deur die kleur van hulle vel nie toelating kry nie.

Ek verstaan nie hoe mense se koppe werk nie. As ek die rektor van ’n universiteit was, sou ek studente op grond van meriete toegelaat het. Ek sou die room van die samelewing geskep het om die beeld van die instansie te bevorder.

Studente wat hulle eerste jaar druip, sal nie weer toegelaat word nie en hulle sal dan maar hulle grade deur die pos moet doen. Daar is geen aanvaarbare verskoning om te druip nie en as jy gedruip het, beteken dit bloot jy’t nie jou kant gebring nie. Dus, kry iemand anders dan die geleentheid wat jy verspeel het. As jy jou skuldig maak aan enige misdryf, moet jy maar seker maak jou tasse is reeds gepak.

Maar die druipsyfers sal baie daal as jy studente op meriete kies. Sodoende kry jy mos die studente wat wil studeer. En dit sal ook nie noodwendig wit studente wees wat toelating sal kry nie, want daar is net so baie anderskleuriges wat ook uitstekende resultate kry op matriek vlak wat vir toelating sal kwalifiseer.

Alhoewel die amptelike slaagsyfers 50% is, sal ek weier om enige punt onder 60% te aanvaar. As ek ‘gemiddelde’ studente wou hê, sou ek my deure mos van die begin af oopgegooi het vir elke Jan Rap en sy pel.

Die kanse dat jy direk uit jou matriek jaar in my universiteit sal beland is skraal. Daar sal eers aansoeke aanvaar word as jy jou matriekresultate reeds in hand het. Dan word die toelatings eksamens en aanlegtoetse geskryf en afhangende daarvan sal jy dan gekeur word. Daarna kan jy solank jou finansies en blyplek begin gereed kry en as die universiteit die volgende jaar begin is al die studente reeds ingeskryf en gereed met hulle boeke om dadelik met studies te begin.

Daar sal dus geen lang rye studente wees nie omdat jy dan lank genoeg tyd het om sonder ’n gejaag deur die hele proses te gaan. Natuurlik sal jy slegs op die kampus toegelaat word as jy uitgenooi word om te kom.

En net soos die studente gekeur sal word, sal die studente ook die reg hê om deur die beste lektore opgelei te word. Daar sal gestrewe word om die beste opleidings geriewe beskikbaar te hê vir die studente want hulle verdien niks minder nie.

Studente sal met trots kan vertel waar hulle studeer, want almal sal weet hulle ‘verdien’ dit om daar te wees. Werkgewers  sal toustaan om hulle in diens te neem want hulle reputasie as hardwerkende mense sal hulle voorafgaan.

So, waarom diskrimineer op grond van velkleur? Diskrimineer eerder op grond van meriete sodat net die beste studente verder ontwikkel word om ons ekonomie en ons land weer reg te ruk.

Gee die wat wil studeer eerder die geleenthede.

Ons het meer as genoeg studente wat wil studeer en kan dus bekostig om te kies en keur. So, kom ons bou aan elite-universiteite om elite-studente op te lei...

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Tanya Jordaan
Laat geregtigheid geskied

Geen onskuldige man moet boet vir ’n daad van ander nie, maar so ook moet geen moordenaar en verkragter los kom deur swak ondersoek nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

0 menings 68 keer gelees
Gelaai deur
Johan Jacobs
‘Bring die lat terug’

’n Pakslae in skool is soos die dood straf. Toe dit weg val toe is die kinders baas met hul eie regte, meen ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

6 menings 254 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor die tekens van die tyd

Daar kom ‘n tyd in elke mens se lewe dat hy moet erken dat die tekens van die tyd deeglik sigbaar is... Lees meer...

9 menings 803 keer gelees
Gelaai deur
Simon Riekert
Stormers se selfgeskepte nagmerri...

Die feit dat Allister Coetzee te versigtig is om harde besluite te neem, kan sy ondergang beteken, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 471 keer gelees
Gelaai deur
Morgan
Natuurrampe ’n groot tragedie

Dié leser is bly dat natuurrampe nie so gereeld hier voorkom nie en hoop dat ’n groot natuurramp SA nooit sal tref nie.  Lees meer...

5 menings 204 keer gelees
Gelaai deur
Mamma-Manewales
Is dit hoekom daar so baie hartse...

Voor jy vir iemand iets sê of iets doen, vra vir jouself af hoe sal jy voel as dit aan jou gedoen word?  Lees meer...

3 menings 807 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.