Ek wens die ANC wil vir eens en vir altyd die oogklappe afhaal.
Die Demokratiese Alliansie is die enigste party wat al die bevolkingsgroepe akkommodeer. Nie net een groep soos die ANC nie.
Die handjievol wittes, kleurlinge en Indiërs is baie ver in die minderheid.
Ek haat dit om politiek te praat, maar dit is 'n feit.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.