-
‘n Russiese soldaat blus gister ‘n brand in ‘n woud by Beloomut, sowat 130 km buite Moskou. Brandbestryders beleef ‘n opdraande styd teen die brande, wat reeds 30 mense gedood en duisende huise verwoes het. (Artyom Korotayev / AFP )
-
Rook borrel uit die wrak van 'n passassiersvliegtuig wat in die buitewyke van Islamabad neergestort het op 28 Julie 2010. Die vliegtuig, met 152 mense aan boord, het in 'n woudagtige gebied neergestort ná dit in Islamabad in slegte weersomstandighede probeer land het. (Aamir Qureshi, AFP)
-
25 lyke is reeds uit die wrak verwyder, maar owerhede vrees dat meer sterftes aangemeld kan word. (Aamir Qureshi, AFP)
-
(Aamir Qureshi, AFP)
-
(Aamir Qureshi, AFP)
-
Pakistanse vroue huil oor die dood van hulle pa. Hy was een van die passassiers in die vliegtuig wat op 28 Julie 2010 neergestort het net buite Islamabad. Pakistan het 'n nasionale dag van rou uitgeroep, en die regering het 'n kabinetsvergadering uitgestel. (Aamir Qureshi, AFP)
-
(Aamir Qureshi, AFP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.