-
Drie lyke is in die puin in Rio de Janeiro, Brasilië gevind nadat drie geboue, waarvan een 20 verdiepings hoog was, ineengestort het. Die soektog na 21 vermiste mense duur voort. (Felipe Dana, AP)
-
Reddingswerkers dra ’n lyk van een van die slagoffers ná drie geboue in Rio de Janeiro, Brasilië, ineengestort het. Dit is nog nie bekend wat veroorsaak het dat die geboue ineenstort nie. Maar beamptes het gesê hulle dink dit was 'n struktuurprobleem. (Felipe Dana, AP)
-
(Silvia Izquierdo, AP)
-
(Silvia Izquierdo, AP)
-
’n Lyk van een van die slagoffers word in ’n voertuig gelaai. (Felipe Dana, AP)
-
(Felipe Dana, AP)
-
(Felipe Dana, AP)
-
(Felipe Dana, AP)
-
(Felipe Dana, AP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.