-
’n Man stap verby ’n tentedorp naby Port-au-Prince, twee jaar ná ’n aardbewing Haïti getref het. Ongeveer 220 000 mense is dood en meer as 2 miljoen is dakloos gelaat. (Thony Belizaire, AFP)
-
’n Vrou besig met wasgoed. Die Haïtaanse presidensiële paleis, wat in die aarbewing verwoes is, is in die agtergrond. (Thony Belizaire, AFP)
-
Volgens die VN is sowat 50% van die puin nog nie verwyder nie. (Thony Belizaire, AFP)
-
(Thony Belizaire, AFP)
-
’n Betoger stap met ’n vlag deur die Champ de Mars-kamp tydens ’n optog. Hy en ander betoog vir nuwe huise. (Ramon Espinosa, AP)
-
Twee jaar na die aardbewing en met die hulp van die Kanadese regering, sal sowat 20 000 mense verplaas word na huise in die noorde van die hoofstad, het die president van Haïti, Michel Martelly, Woensdag gesê. (Ramon Espinosa, AP)
-
Jouvert Pognon (middel), ’n ampswag, het sy linkerarm in die aardbewing verloor. (Ramon Espinosa, AP)
-
(Ramon Espinosa, AP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.