-
Terwyl lande in die suidelike halfrond sonnige weer geniet, is dit die teenoorgestelde in die noordelike halfrond. Wingerde in Aran, naby Lausanne, bedek met sneeu. (Fabrice Coffrini, AFP)
-
Donkies in ’n veld in Le Tholonet in die suide van Frankryk. (Anne-Christine Poujoulat, AFP)
-
Twee eekhorings speel in die sneeu terwyl die temperatuur tot in Warskou, Pole, -15°C gedaal het. (Janek Skarzynski, AFP)
-
Die son kom op in Bulgarye terwyl temperature verder daal. (Dimitar Dilkoff, AFP)
-
’n Stootskraper word gebruik om paaie in Boekarest, Roemenië skoon te maak. (David Mihailescu, AFP)
-
Die tempel van Jupiter, in die historiese dorp Baalbek in Libanon, bedek met sneeu. ( AFP)
-
Inwoners in Seoel stap verby ’n standbeeld van ’n Koreaanse koning. (Kim jae-Hwan, AFP)
-
Sochi, Rusland. (Mikhail Morsdasov, AFP)
-
Die Radau-waterval in Bad Harzburg, Duitsland. (Holger Hollemann, AFP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.