-
Whitney Houston tree op by die 37ste jaarlikse Amerikaanse Musiektoekennings in Los Angeles op 22 November 2009. (Matt Sayles, AP)
-
Whitney Houston en haar eks-man, Bobby Brown, by Vanity Fair se Oscar-partytjie in Hollywood op 25 Maart 2001. (Laura Rauch, AP)
-
Al Sharpton praat buite die Four Seasons-hotel in Beverly Hills, Kalifornië, oor die dood van die sangeres Whitney Houston. (Richard Hartog, AP)
-
Whitney Houston tree op by die 37ste jaarlikse Amerikaanse Musiektoekennings in Los Angeles op 22 November 2009. (Matt Sayles, AP)
-
Die media sak toe op ‘n lykswa soos dit die Beverly Hilton Hotel in Beverly Hills, Kalifornië, vroeg Sondag verlaat. (Mark J Terrill, AP)
-
Blomme en ‘n kaartjie hang aan ‘n heining voor die New Hope Baptist Church in Newark, New Jersey. Whitney Houston het as ‘n jong meisie in dié kerk se koor gesing. (Mel Evans, AP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.