-
Vloedwater maak amok in Mitchell, Queensland. (Queensland-polisiediens, AFP)
-
Vloedwater naby St George, Queensland. (Queensland-polisiediens, AFP)
-
Dié lugfoto wys buurte in St George, Queensland wat byna heeltemal onder water is ná vloede in die gebied. (Queensland-polisiediens, AFP)
-
'n Helikopter staan gereed om 'n groep mense suid van Charleville in Queensland, Australië te red ná hulle deur vloedwater op 'n lappie droeë grond vasgekeer is. (Benjamin Evans, AP)
-
Dele van Queensland, Australië loop steeds deur onder vloede. In hierdie foto staan 'n helikopter gereed om 'n groep mense suid van Charleville in Queensland, Australië te red ná hulle deur vloedwater op 'n lappie droeë grond vasgekeer is. (Benjamin Evans, AP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.