-
Honderde mense in die Australiese dorp Moree in Nieu-Suid-Wallis moes weens oorstromings in die gebied uit hul huise en ondernemings padgee. (Brad Hunter, AP)
-
(Brad Hunter, AP)
-
Mense stap deur vloedwater in die Australiese dorp Moree in Nieu-Suid-Wallis. (Brad Hunter, AP)
-
Die staatspremier Barry O’Farrell kyk deur die venster van ’n helikopter na die vloedskade. (Brad Hunter, AP)
-
(Jess Dawson, AP)
-
(Sallad Evans, AP)
-
’n Man vang vis voor sy huis in Moree. (Jess Dawson, AP)
-
(Jess Dawson, AP)
-
(Jess Dawson, AP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.