-
Minstens 357 mense – insluitend talle gevangenes wat in hul selle vasgekeer is – is dood toe ’n yslike brand in ’n tronk in Honduras gewoed het. (Orlando Sierra, AFP)
-
Soldate in een van die selle waar talle gevangenes dood is in ’n brand. (AFP)
-
’n Gedeelte van die tronk waar ’n brand die lewe van minstens 357 mense geëis het. (AFP)
-
Die polisie dra ’n man wat in die brand beseer is. (Orlando Sierra, AFP)
-
(AFP)
-
Die brandweer kom op die toneel aan waar familielede en nuuskieriges reeds saamgedrom het. (Orlando Sierra, AFP)
-
(AFP)
-
Lyke word uit die tronk gedra. (Orlando Sierra, AFP)
-
’n Vrou word deur ’n familielid getroos. Sowat 850 gevangenes is by die tronk aangehou. (Orlando Sierra, AFP)
-
(Jose Cabezas, AFP)
-
(Jose Cabezas, AFP)
-
(Jose Cabezas, AFP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.