-
Die Griekse volk en regering het Maandag hul wonde gelek ná die ergste openbare geweldpleging in jare. (Louisa Gouliamaki, AFP)
-
(Louis Goulimiaki, AFP)
-
Terwyl die parlement Sondagaand vergader het oor die besparingspakket wat die Europese Kommissie, die Europese Sentrale Bank en die Internasionale Monetêre Fonds aan hom opdwing, het tot 100 000 Grieke in verskeie stede amok gemaak. (Louisa Gouliamaki, AFP)
-
Die bekende Griekse komponis Mikis Theodrakis het ook ’n optog bygewoon. (AFP)
-
’n Brandweerman voor ’n gebou in puin. (Angelos Tzortziniz, AFP)
-
(Louisa Gouliamaki, AFP)
-
’n Man stap verby ’n winkel wat deur betogers aan die brand gesteek is. (Louisa Gouliamaki, AFP)
-
(Louisa Gouliamaki, AFP)
-
Betogers het ook winkels geplunder. (Angelos, Tzortzinis, AFP)
-
(Louisa Gouliamaki, AFP)
-
(Louisa Gouliamaki, AFP)
-
(Louisa Gouliamaki, AFP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.