-
Nuus24 se Liezl Temmingh en Dawie Boonzaaier was by vanjaar se Rocking the Daisies-fees in Darling net buite Kaapstad. Die lang rit op pad in na die Cloof-landgoed, waar die fees plaasgevind het. (Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
Honderde motors parkeer by die ingang. (Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
(Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
Feesgangers span uit voor die verhoog. (Liezl Temmingh, Nuus24)
-
49m Rocking the Daisies 2012. (Liezl Temmingh, Nuus24)
-
(Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
Soms is alle kombuisgereedskap nie byderhand nie… (Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
(Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
Die hippies gryp hul hula hoops nader. (Liezl Temmingh, Nuus24)
-
49m Rocking the Daisies 2012. (Liezl Temmingh, Nuus24)
-
49m Rocking the Daisies 2012. (Liezl Temmingh, Nuus24)
-
(Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
Al die feesgangers wou ‘n foto saam met die geheimsinnige, gemaskerde man hê. (Liezl Temmingh, Nuus24)
-
Weer tyd vir kiekies saam met die man in pers. (Liezl Temmingh, Nuus24)
-
(Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
Gelukkig is dit nie permanent nie (Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
Feesgangers koel vroegoggend in die dam af. (Liezl Temmingh, Nuus24)
-
Die dam was weereens ‘n gewilde bestemming vir al die feesgangers, ten spyte van die geniepsige weer. (Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
Die man in pers laat koppe in die dam draai. (Liezl Temmingh, Nuus24)
-
(Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
(Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
Min goed so lekker soos pak as die fees klaar is. (Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
(Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
(Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
(Dawie Boonzaaier, Nuus24)
-
Huistoegaantyd (Dawie Boonzaaier, Nuus24)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.