-
Lede van die Renascer Jacarepagua-sambaskool op die eerste aand van die jaarlikse karnaval in Rio se bekende Sambadrome. (Vanderlei Almeida, AFP)
-
Die Imperatriz Leopoldinense-sambaskool tydens karnaval-feesvieringe in Rio de Janeiro. (Felipe Dana, AP)
-
’n Lid van die Imperatriz-sambaskool. (Antonio Scorza, AFP)
-
(Felipe Dana, AP)
-
’n Vrou besig om haar grimering te doen. (Fernando Vergara, AP)
-
(Antonio Scorza, AFP)
-
’n Danser van Renascer de Jacarepagua in aksie.(Felipe Dana, AP)
-
(Victor R. Caivano, AP)
-
Die sangeres Jennifer Lopez het ook die karnaval-vieringe bygewoon. (Victor R. Caivano, AP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.