-
Bekendes in die musiekbedryf het die afgelope Sondag die 55ste Grammy-toekennings in Los Angeles bygewoon.
-
Die sangeres Beyoncé, geklee in swart en wit, vir die Grammy-toekennings. (Jordan Strauss, AP)
-
Adele het die toekenning vir beste popvertoning vir haar liedjie “Set Fire to the Rain” ontvang. (Matt Sayles, AP)
-
Die sangeres en aktrise Jennifer Lopez op die rooitapyt. (Jordan Strauss, AP)
-
Die R&B-sanger Chris Brown en sangeres Rihanna tydens die 55ste Grammy-toekennings. (AP)
-
Nicole Kidman en die American Idol-beoordelaar Keith Urban. (Jordan Strauss, AP)
-
Katy Perry en haar vriendin, die Girls ster Allison Williams. (Jordan Strauss, AP)
-
Marcus Mumford, Ben Lovett, Country Winston en Ted Dwane van Mumford & Sons by die swierige geleentheid. Dié Britse groep se Babel het Sondagaand die Grammy-toekenning gewen vir album van die jaar. (Jordan Strauss, AP)
-
Die toekenning vir Beste R&B-vertoning behoort aan die sangeres Beyoncé vir haar liedjie “Love on Top”. (Matt Sayles, AP)
-
Portia de Rossi, Ellen DeGeneres en Katy Perry. (Christopher Polk, AP)
-
Jay-Z het meer as een toekenning ontvang. (Matt Sayles, AP)
-
Adele en Beyoncé deel ’n oomblik. (Christopher Polk, AP)
-
Faith Hill en Tim McGraw het ook die toekennings bygewoon. (Jordan Strauss, AP)
-
Pharrell Williams en sy verloofde, Helen Lasichanh. (Jordan Strauss, AP)
-
Florence Welch van Florence and the Machine poseer op die rooitapyt. (Jordan Strauss, AP)
-
Neil Patrick Harris en David Burtka. (Jordan Strauss, AP)
-
LL Cool J (Jordan Strauss, AP)
-
Simone Johnson en LL Cool J by die toekkenings. (Jordan Strauss, AP)
-
Frank Ocean glimlag breed vir die kamera. (Jordan Strauss, AP)
-
Drake. (Jordan Strauss, AP)
-
David Grohl en sy vrou Jordyn Blum. (Jordan Strauss, AP)
-
Christine Teigen and John Legend (Photo by Jordan Strauss/Invision/AP)
-
Alicia Keys. (Jordan Strauss, AP)
-
Kat Dennings en Nick Zano. ( Jordan Strauss, AP)
-
Die sangeres Rihanna in rooi getooi. (Jordan Strauss, AP)
-
Ben Wahamaki, Jeremiah Fraites, Neyla Pekarek, Wesley Schultz en Stelth Ulvang van The Lumineers. (Jordan Strauss, AP)
-
Trudie Styler en Sting op die rooitapyt. (Jordan Strauss, AP)
-
Taylor Swift. (Jordan Strauss, AP)
-
Justin Timberlake. Hy't ook tydens die geleentheid opgetree. (Jordan Strauss, AP)
-
Ashanti. (Jordan Strauss, AP)
-
Die toekennning vir opname van die jaar behoort aan Gotye (links) en Kimbra vir “Somebody That I Used to Know”. (Matt Sayles, AP)
-
Patrick Carney en Dan Auerbach van The Black Keys tydens hul optrede by die Grammys. (John Shearer, AP)
-
Rihanna (links) en Mikky Ekko. (John Shearer, AP)
-
Carly Rae Jepsen and Ne-Yo. (John Shearer, AP)
-
Rihanna doen haar ding op die verhoog. (John Shearer, AP)
-
Die toekenning vir Beste Popalbum: Kelly Clarkson (Stronger) (John Shearer, AP)
-
Maroon 5 se Adam Levine en Alicia Keys. (John Shearer, AP)
-
Ellen DeGeneres en Beyoncé. (John Shearer, AP)
-
Justin Timberlake. (John Shearer, AP)
-
Taylor Swift het ook by die toekennings opgetree. (John Shearer, AP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.