Die rapportryers in samewerking met die Landsdiens , Voortrekkers, Boerevereniging en SA Vroue Landbou-unie bied op 18 September naby Rustenburg 'n veldslagnabootsing aan. Die doel van die projek is om die boeregeskiedenis op 'n interessante manier vir kinders te leer.
Kliek hier as jy meer wil weet. (Ruurd van der Wal, Nuus24-gebruiker)