Vier tieners is Maandag in hul skoolklere doodgery en nog drie ernstig beseer toe hulle voor twee Mini Coopers beland het wat in Soweto resies gejaag het. Die bestuurder van een die motors was die musikant Jub Jub, ’n deelnemer aan Survivor SA: Santa Carolina Celebrity Challenge. (Felix Dlangamandla, Foto24) Lees die volledige berig
hier.