-
Die premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, arriveer by die parlement vir pres. Jacob Zuma se staatsrede. (Nic Bothma, AFP)
-
Pres. Zuma kom by die parlement aan, gereed om sy staatsrede te lewer.(Dan Calderwood, News24)
-
(Nic Bothma, AFP)
-
Die ANC-LP Thandile Babalwa Sunduza.(Dan Calderwood, News24)
-
Graham McIntosh (Cope-LP).(Dan Calderwood, News24)
-
Patricia de Lille, Kaapstad se burgemeester, was een van die eerste gaste op die rooi tapyt. (Dan Calderwood, News24)
-
Lindiwe Mazibuko (die DA se parlementêre leier). (Dan Calderwood, News24)
-
Die jaarlikse parlementsopening het dié week in Kaapstad plaasgevind. Pres. Jacob Zuma het die vierde staatsrede van sy ampstermyn gelewer. (Nic Bothma, AFP)
-
(Nic Bothma, AFP)
-
Pres. Zuma lewer die vierde staatsrede van sy ampstermyn in die parlement in Kaapstad. (Mike Hutchings, AP)
-
Pres. Zuma met sy vrou Sizakele Khumalo-Zuma, die adjunk-pres. Kgalema Motlanthe en Max Sisulu (Speaker in die parlement) (Nardus Engelbrecht, Sapa)
-
(Nardus Engelbrecht, Sapa)
-
(Nardus Engelbrecht, Sapa)
-
(Dan Calderwood, News24)
-
Dali en Rachel Tambo het ook die parlementsopening bygewoon. (Leon Sadiki, City Press)
-
(Wallace du Plessis, News24)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.