Die bakkie het net twee ratte en jy moet daarom baie stadig ry. Dit spring oor die pad. Die bande is glad en nie gebalanseer nie. Niks werk nie. Nie die voorligte, agterligte, ruitveërs of flikkerligte nie. Alles wat los is, is met draad aanmekaar gebind.
Lees hier meer. (Emile Hendricks, Foto24)