-
Die saak teen die sogenaamde “Modimolle-monster” en sy medebeskuldigdes is tot 11 Mei uitgestel. Johan Kotzé kom Vrydagoggend by die Modimolle-landdroshof aan. (Werner Beukes, Sapa)
-
(Werner Beukes, Sapa)
-
Vroueregte-aktiviste betoog buite die hof waar Kotzé en sy medebeskuldigdes verskyn het. (Werner Beukes, Sapa)
-
(Werner Beukes, Sapa)
-
’n Lid van die ANC-vroueliga hou ’n plakkaat met die woorde “Real Men Don’t Kill" omhoog. (Werner Beukes, Sapa)
-
(Werner Beukes, Sapa)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.