-
Talle ondersteuners het in Kaapstad en Johannesburg bymekaar gekom om die Bokke te groet voor hul vertrek na NS. Quentin, Diego en Janine Sedras (9) van Strand het die gebeure in Johannesburg op die groot skerm by die Waterfront dopgehou. Edrea du Toit, Foto24)
-
Gray Fogarty (7) en sy ma, Inra Fogarty van Kaapstad het die Kaapse koue trotseer om die Springbokke se vertrek na Nieu-Seeland op die groot skerm by die Waterfront te kyk. (Edrea du Toit, Foto24)
-
Chris Mauerberger en Palio die hond al die pad van Gordonsbaai. (Edrea du Toit, Foto24)
-
John Smit groet Springbok-ondersteuners in Sandton. (Deaan Vivier, Foto24)
-
(Deaan Vivier, Foto24)
-
(Cornel van Heerden, Foto24)
-
Schalk Burger. (Deaan Vivier, Foto24)
-
Die skare by OR Tambo-lughawe. (Deaan Vivier, Foto24)
-
Morné Steyn en Pierre Spies. (Deaan Vivier, Foto24)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.