-
Ruben Kruger in sy Springbokdae val ná ‘n duikslag deur German Llanes en Federico Menedez van Argentinië se Pumas in Buenos Aires. (Daniel Luna, AFP)
-
Kruger tydens ‘n oefensessie by die Old Anniesland-rugbystadion in Glasgow op 14 Oktober 1999. (Andersen, OA, AFP)
-
Kruger in aksie teen die All Blacks. (AFP)
-
Die Springbokke Mark Andrews (middel), Andre Joubert (op die grond, regs) en Chris Roussow (staande) vier ‘n deurslaggewende drie deur Ruben Kruger in hulle wedstryd teen Frankryk gedurende die 1995 Wêreldbekertoernooi by King's Park-stadion in Durban op 17 Junie 1995. Suid-Afrika het die wedstryd met 19-15 gewen, en so ‘n plek in die eindstryd verseker.
-
Werner Swanepoel, Andre Vos (links) en Ruben Kruger (regs) tydens ‘n oefensessie in Glasgow op 9 Oktober 1999. (AFP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.