-
Dié Bulls-ondersteuner het die gees onder die blou deel van die skare eergister in die Orlando-stadion uitbundig vasgevang. (Cornél van Heerden)
-
Jaque Fourie, ’n senter van die Stormers, word deur die Bulls se Jaco Pretorius (links), Wynand Olivier (regs) en Francois Hougaard vasgevat. (Christiaan Kotzé)
-
Bulls-ondersteuners Saterdag in Soweto. (Herman Verwey)

Die Bulls vier hul oorwinning van 25-17 teen die Stormers in die Orlando-stadion in Soweto. (Cornél van Heerden)
-
Victor Matfield, trotse kaptein van die Bulls, na afloop van die span se oorwinning Saterdag op die Orlando-stadion. (Cornél van Heerden)

Stormer-kaptein, Schalk Burger, kibbel met die skeidsregter, Craig Joubert, in Saterdag se Super14-eindstryd in Soweto. (Cornel van Heerden)
-
Gee pad! Die Stormers se agtsteman, Duane Vermeulen, probeer die Bulls se Morné Steyn (losskakel) platloop in Saterdag se Super14-eindstryd in die Orlando-stadion. (Herman Verwey)
-
Nog ’n sege vir die Bulls in die skrums. Craig Joubert (links), skeidsregter in Saterdag se Super14-eindstryd in Orlando, ken ’n strafskop toe aan die Bulls nadat die Stormers se skrum weer verwoes is. (Christiaan Kotzé)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.