-
Die agterspeler Jaque Fourie het verlede jaar 'n besering opgedoen maar hy is vanjaar fiks en gereed vir 'n taai Super Rugby-reeks. (Foto: Anja Carstens)
-
Die Stormers se senter Jean de Villiers gesels met die media tydens die bekendstelling van die Kaap span se nuwe rugbytruie vir 2011. (Foto: Anja Carstens)
-
Juan de Jongh, Jean de Villiers en Schalk Burger in ontspanne luim voor die bekendstelling van die Stormers se nuwe truie. (Foto: Anja Carstens)
-
Applous vir die nuwe Streeptruie! (Foto: Anja Carstens)
-
Bryan Habana, Gio Aplon, Jaque Fourie, Juan de Jongh, Jean de Villiers en kaptein Schalk Burger het die Stormers by die bekendstelling van die nuwe rugbytruie verteenwoordig. (Foto: Anja Carstens)
-
Stormers-kaptein Schalk Burger gesels met die media. (Foto: Anja Carstens)
-
Die Kaapse blits Juan de Jongh wys sy strepe. (Foto: Anja Carstens)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.