-
Danie Poolman laat loop tydens die Stormers se oefensessie in Belville. (Foto24)
-
Jean de Villiers in aksie tydens die spanoefening van die Stormers. (Foto24)
-
Gooi wyd! (Foto24)
-
So moet julle maak manne! (Foto24)
-
Kaptein Schalk Burger en afrigter Allister Coetzee by 'n spanaankondiging. (Foto24)
-
Peter Grant is terug in die Moederstad nadat hy sy brood en botter vir 'n tyd lank in Japan verdien het. (Foto24)
-
Die jong losskakel Gary van Aswegen lê aan na die pale. (Foto24)
-
Kaptein Schalk Burger gee vet tydens 'n oefening van die Stormers in Bellville. (Foto24)
-
Peter Grant in aksie. (Foto24)
-
-
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.