-
Die Springbokke is besig met die laaste voorbereidings vir die Drienasies-toets teen die All Blacks in die Nelson Mandelabaai-stadion in Port Elizabeth. Bismarck du Plessis en Willem Alberts sal op hul beste moet wees teen 'n gedugte All Black-pak. (Foto24)
-
Jaque Fourie en Ashley Johnson. (Foto24)
-
Butch James en Tendai "Beast" Mtawarira. (Foto24)
-
Fourie du Preez. (Foto24)
-
Heinrich Brüssow. (Foto24)
-
Jean de Villiers en Pierre Spies. (Foto24)
-
John Smit en Victor Matfield. (Foto24)
-
Tendai "Beast" Mtawarira. (Foto24)
-
Patrick Lambie. (Foto24)
-
Ashley Johnson. (Foto24)
-
Bok-heelagter Pat Lambie strek sy dyspier tydens 'n oefening in die Nelson Mandelabaai-stadion. Lambie sal die naweek rotsvas moet wees onder die hoë bal en vymskerp op die verdediging. (Foto24)
-
Victor Matfield. (Foto24)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.