-
Bafana Bafana- ondersteuners gebruik gister die Lekkerlooproete wat tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi so gewild was om van die middestad te voet by die Kaapstad-stadion uit te kom. Die VSA het Suid-Afrika met 1-0 in die Nelson Mandela Challenge-sokkerwedstryd gewen. (Michael Hammond, Foto24)
-
Duisende sokkergeesdriftigers het dié wedstryd bygewoon al het dit eers om 21:30 begin. (Nasief Manie, Foto24)
-
(Nasief Manie, Foto24)
-
(Nasief Manie, Foto24)
-
(Nasief Manie, Foto24)
-
Hier in aksie is Bafana Bafana se Davide Somma (links) en Tim Ream (VSA). (Nasief Manie, Foto24)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.