-
Die Stormers se Andries Bekker met Ryan Kankowski op sy rug. (Foto24)
-
Stefan Terblanche probeer die bal wegkry nadat hy deur Jaque Fourie plat geduik is. (Foto24)
-
Juan De Jongh van die Stormers word platgetrek deur die Sharks se Gerhardt Mostert. (Foto24)
-
Bryan Habana met die bal met Adrian Jacobs van die Sharks in sy pad. (Foto24)
-
Schalk Burger breek weg met die bal. (Foto24)
-
Jaque Fourie word geduik deur 'n Shark-speler maar kry nog steeds die bal weg na sy spanmaat. (Foto24)
-
Ryan Kankowski en Duane Vermeulen in aksie. (Foto24)
-
Willem Alberts word platgetrek deur Peter Grant met Ryan Kankowski sy spanmaat wat kom hand bysit. (Foto24)
-
Die Sharks se JP Pietersen stamp Andries Bekker af. (Foto24)
-
Keegan Daniel en Bryan Habana in aksie. (Foto24)
-
Charl McLeod word om die nek beetgekry deur Andries Bekker. (Foto24)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.