‘n Kollege aan die KwaZulu-Natalse suidkus is gesluit nadat ‘n brand ‘n gebou verwoes het ná betogings deur studente.
Die advokaat wat pres. Jacob Zuma in die hofsaak oor The Spear verteenwoordig, het in die hof in trane uitgebars.
Die Sharks se John Smit, Tendai (Beast) Mtawarira en Willem Alberts gesels oor hulle komende wedstryd teen die Crusaders op Twickenham.