-
Rugby se grootste skouspel is amptelik geopen met die Wêreldbeker-openingseremonie wat by Eden Park in Auckland plaasgevind het. (Franck Fife, AFP)
-
'n Seun vat aan ’n reuse-rugbybal tydens die openingseremonie van die Wêreldbeker in Auckland, Nieu-Seeland. (Philippe Lopez, AFP)
-
Dansers doen hul ding tydens die seremonie. (Frank Fife, AFP)
-
’n Reuse-trofee word op die veld gedra. (Philippe Lopez, AFP)
-
(Greg Wood, AFP)
-
Die All Black-held Jonah Lomu tydens die Wêreldbeker-openingseremonie by Eden Park in Auckland. (William West, AFP)
-
Nieu-Seeland se eerste minister, John Key (links) en die voorsitter van die IRR, Bernard Lapasset. (William West, AFP)
-
’n Nieu-Seeland-ondersteuner swart en wit geverf vir die openingswedstryd. (Greg Wood, AFP)
-
Tonga-ondersteuners voor die wedstryd tussen Nieu-Seeland en Tonga. (Philippe Lopez, AFP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.