Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot die geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Powerball-nommers.
Patrick Ndlovu, die tiener wat van die moord op Eugene Terre’Blanche aangekla is, is pas op aanklag van moord vrygespreek.
Jannie du Plessis, Springbok-rugbyspeler, het vlugtig met Jóhann Thormählen in Bloemfontein gesels oor die belangrikheid daarvan om balbesit te behou en vir die volle 80 minute van die wedstryd te speel. (Video: Charl Devenish)