-
Die Springbokke het die All Blacks Saterdag in die Nelson Mandelabaai-stadion in Port Elizabeth met 18-5 ore aangesit. Dit was die manne in Groen-en-Goud se laaste wedstryd voor die Wêreldbekertoernooi. (Sport24)
-
Bakkies Botha en Sam Whitelock raak handgemeen. (Sport24)
-
Jean de Villiers en Israel Dagg bots terwyl Heinrich Brüssow en Adam Thomson toekyk. (Sport24)
-
Francois Hougaard lak vir Richard Kahui. (Sport24)
-
Tendai "Beast" Mtawarira trek Richard Kahui plat. (Sport24)
-
Heinrich Brüssow neem 'n blaaskans.(Sport24)
-
Jean de Villiers systap vir Piri Weepu. (Sport24)
-
Jean de Villiers en Morné Steyn pak vir Sonny Bill Williams. (Sport24)
-
Ashley Johnson loods 'n teenaanval. (Sport24)
-
Sonny Bill Williams kry JP Petersen om die nek beet. (Sport24)
-
Jean de Villiers probeer ontslae raak van Ben Franks. (Sport24)
-
Heinrich Brüssow. (Sport24)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.