-
Minstens 74 mense is dood nadat ondersteuners van twee sokkerspanne op ‘n veld gehardloop en mekaar met stokke en klippe bestook het. (AFP)
-
Volgens getuies het die stormloop gebeur nadat ondersteuners van die tuisspan, Al-Masry, op die veld gestorm het ná ‘n oorwinning van 3-1 oor Egipte se beste span, Al-Ahly. (AFP)
-
Die polisie bots met ondersteuners ná die wedstryd tussen Al-Ahly en Al-Masry in Port Said. (AFP)
-
(AFP)
-
Spelers van die span Al-Ahly hardloop van die veld af. Kort op hul hakke is Al-Masry-ondersteuners. (AFP)
-
(AFP)
-
(AFP)
-
(AP)
-
(AP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.