-
Morné Steyn oefen sy stelskoppe tydens die Bulls se spanoefening op Loftus Versfeld. (Foto: Nelius Rademan)
-
Odwa Ndugane vang 'n hoë bal terwyl Dewald Potgieter toekyk. (Foto: Nelius Rademan)
-
Spanoefening by Loftus Versfeld. (Cornel van Heerden)
-
Die Bulls slyp aan hul verdedigingslyn. (Foto: Cornel van Heerden)
-
Pierre Spies oefen aan sy duikslae. (Foto: Cornel van Heerden)
-
Wynand Olivier tydens die Bulls se oefensessie op Loftus. (Foto: Cornel van Heerden)
-
Odwa Ndungane en Francois Hougaard hard aan die oefen. (Foto: Cornel van Heerden)
-
Francois Brummer tydens die Bulls se oefening op Loftus Versfeld. (Foto:Nelius Rademan)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.