-
Die haker Chiliboy Ralepelle. (Christiaan Kotze/Foto24)
-
Pierre Spies oefen saam met Derick Kuun aan 'n paar stormlopies. (Christiaan Kotze,Foto24)
-
Die voorspelers Deon Stegman en Chiliboy Ralepelle. (Christiaan Kotze,Foto24)
-
Die Bulls se flank, Derick Kuun, word vasgevat. (Christiaan Kotze,Foto24)
-
Die Bulls se afrigter, Frans Ludeke, wys hoe dit gedoen word. (Christiaan Kotze,Foto24)
-
Die senter Jaco Pretorius probeer Flip van der Merwe keer. Juandre Kruger is in die agtergrond. (Christiaan Kotze,Foto24)
-
Werner Kruger gee vet met die bal. (Christiaan Kotze, Foto24)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.