-
Balie Swart help die Bulls se skrum tydens 'n oefening. Die spelers is van links na regs: Derek Kuun, Werner Kruger, Chiliboy Rallepele en Dean Greyling (Christiaan Kotze/Foto24)
-
Barry Geel plaas die bal tydens 'n spanoefening van die Cheetahs op die Vrystaat stadion in Bloemfontein. (Theo Jeptha, Foto24)
-
Die losvoorspeler Deon Stegman tydens 'n spanoefening van die Bulls. (Deaan Vivier, Foto24)
-
Die veelsydige agterspeler Francois Hougaard laat loop met die bal. (Deaan Vivier, Foto24)
-
Die Cheetahs se Francois Uys word omhoog gelig tydens 'n lynstaan-oefening. (Theo Jeptha, Foto24)
-
Die Bulls se voorspelers oefen hul stormlopies. (Deaan Vivier, Foto24)
-
Die Cheetahs se Hendrik Roodt en Sarel Potgieter by 'n oefening op die Vrystaat-stadion. (Theo Jeptha, Foto24)
-
Die losvoorspeler Kabamba Floors en sy spanmaats oefen aan die Cheetahs se lynstane. (Theo Jeptha, Foto24)
-
Kabamba Floors sit Kevin Stevenson agterna tydens die Cheetahs se spanoefening. (Theo Jeptha, Foto24)
-
Louwrens Adriaanse laat waai met die bal tydens 'n Cheeetahs-spanoefening. (Theo Jeptha, Foto24)
-
Die Bulls se Werner Kruger slyp met die bal. (Deaan Vivier, Foto24)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.