Joe Pietersen, die Stormers se heelagter, sal weens 'n besering nie teen die Sharks op Kingsmead in Durban uitdraf nie.
Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot die geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Lotto-nommers.