-
Gelaaide partikels van die son sal die Aarde Dinsdag (24 Januarie) tref nadat ‘n reuse-sonvlam Maandag uitgebars het. (Nasa, SDO, AFP)
-
Die M9-klas sonvlam is deur Nasa se Solar Dynamics Observatory opgemerk en het Maandag om 03:59 (GMT) uitgebars. (Nasa, SDO, AFP)
-
Die son-ontploffing, of koronale massa-uitwerping, is op pad na die aarde teen 2 200km/s wat beteken dat dit potensieel versteurings kan veroorsaak in netwerke op die planeet. (Nasa, SDO, AFP)
-
Die sonontploffing kan ook ‘n merkwaardige impak op Suid-Afrika hê as gevolg van die Suid-Atlantiese Anomalie waar die aarde se magnetiese veld die swakste is. (Nasa, SDO, AFP)
-
Daar word beraam dat die sonontploffing Dinsdag omstreeks 14:18 (GMT) sal plaasvind en Suid-Afrikaners moet direkte sonlig vermy. (Nasa, SDO, AFP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.