-
Deon Kotze se huisie in Loxton, bo-Karoo. (Deon Kotze, Nuus24-gebruiker)
-
“Sprokiesland voor my huisie in Loxton.” (Deon Kotze, Nuus24-gebruiker)
-
Sneeubedekte olyfboord in Loxton. (Deon Kotze, Nuus24-gebruiker)
-
Die pad tussen Loxton en Victoria-Wes. Omtrent 16:00 gistermiddag geneem. (Maritza Swarts, Nuus24-gebruiker)

Nuus24-gebruiker Maritza Swarts skryf: “Hier is twee foto’s van die Carnarvon toe ons Saterdagoggend wakker skrik.”
-
Nuus24-gebruiker Maritza Swarts skryf: “Hier is twee foto’s van die Carnarvon toe ons Saterdagoggend wakker skrik.”
-
’n Verlate motor staan toegesneeu in 'n spierwit landskap in die Lady Grey-gebied in die Oos-Kaap. (W Britz, Nuus24-gebruiker)
-
(W Britz, Nuus24-gebruiker)
-
(W Britz, Nuus24-gebruiker)
-
Die Lady Grey-gebied in die Oos-Kaap. (W Britz, Nuus24-gebruiker)
-
(W Britz, Nuus24-gebruiker)
-
(W Britz, Nuus24-gebruiker)
-
(W Britz, Nuus24-gebruiker)
-
(W Britz, Nuus24-gebruiker)
-
“Dit het vanmiddag (13 Junie) heerlik gesneeu in Theekloofpas buite Fraserburg. Die kwik was by tye -2. My kinders het die geleentheid gebruik om ’n sneeuman te bou.” (Anton Verwey, Nuus24-gebruiker)
-
Nuus24-gebruiker Basil Brown het dié foto in Steynsburg geneem.
-
Nuus24-gebruiker Basil Brown het dié foto in Steynsburg geneem.
-
Richmond, Noord-Kaap. (Saag Visagie, Nuus24-gebruiker)
-
Richmond, Noord-Kaap. (Saag Visagie, Nuus24-gebruiker)
-
Die koue en prag van sneeu in George! (Kobus la Grange, Nuus24-gebruiker)
-
Sneeu op Drie Susters. (Lanie R, Nuus24-gebruiker)
-
(Ilse Botes, Nuus24-gebruiker)
-
Ysige koue weer in George. (Ilse Botes, Nuus24-gebruiker)
-
Die berg bedek met sneeu. (JP Mitchell, Nuus24-gebruiker)
-
Nuus24-gebruiker Marinda Meyer van George het dié foto geneem.
-
(Marinda Meyer, Nuus24-gebruiker)
-
(Marinda Meyer, Nuus24-gebruiker)
-
Die Matroosberge. (Bronwen Hawthorn, Nuus24-gebruiker)
-
“George Berge”. (Rozanne Swanson, Nuus24-gebruiker)
-
Nuus24-gebruiker Sarie Myburgh skryf: “Die foto het ek vanoggend in Robertson geneem, dit laat my so aan 'n sprokieswêreld dink.”
-
Outeniqua-berge, George. (Mallinda Botha, Nuus24-gebruiker)
-
“Sneeu op die Outeniqua-berge in George, vanoggend vroeg geneem.” (Gerakd Gibbon, Nuus24-gebruiker)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.