Die N1-suid in Pretoria was Donderdagoggend steeds vir motoriste gesluit ná 'n ongeluk op dié pad. Dit volg nadat ‘n vragmotor wat ysterpale vervoer het Woensdagmiddag omstreeks 17:00 in ‘n sementvragmotor en drie ander voertuie vasgery het, voordat dit in ‘n hyskraan ingeploeg het. Verkeer van die N4-wes word op die oomblik omlei na die middestad en word nie op die N1-suid toegelaat nie. (Jaco Marais, Foto24) Was jy op die toneel?
Stuur vir ons jou foto's vir p