-
Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) het onlangs 'n volskaalse noodoefening by die Kaapstad Internasionale Lughawe gehou. Lede van Acsa, rampbestuur, nooddienste, brandweer en die polisie het aan die oefening deelgeneem om die lughawe se gereedheid vir 'n noodgeval te toets. Rolspelers moes reageer op 'n scenario wat vir hulle deur vrywilligers uitgebeeld is. Sowat 500 mense het aan die oefening deelgeneem. (Sharief Jaffer, Foto24)

Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.