-
Brady Andrews (6), seun van Cheryl Andrews, sit op sy eerste skooldag vol selfvertroue in sy graad. 1 klas by Laerskool Outeniqua se voorbereidingskool in George. (Joseph Saaiman, Nuus24-gebruiker)
-
Cameron en Micayla Coleman van Kuswagskool in Amanzimtoti. (Sanet Coleman, Nuus24-gebruiker).
-
Nicole Africa (Laerskool Simonsberg, Kraaifontein) se eerste dag van haar laaste jaar op laerskool. (Dawn Africa, Nuus24-gebruiker)
-
Cheslin Jonathan is in graad. 8 by Hoërskool Parow. (Florida Jonathan, Nuus24-gebruiker)
-
Jaco van Wyk. Hy's vanjaar graad. 1 by Laerskool Stellenbosch. (Suzette van Wyk, Nuus24-gebruiker)
-
Christiaan Brand, graad. R by Grey Primêr in Bloemfontein. (Isabel, Nuus24-gebruiker)
-
Christiaan Brand, graad. R by Grey Primêr in Bloemfontein. (Isabel, Nuus24-gebruiker)
-
Mia de Milander, gereed vir haar eerste skooldag by Laerskool Gene Louw. (Amelia de Milander, Nuus24-gebruiker)
-
Mia de Milander, gereed vir haar eerste skooldag by Laerskool Gene Louw. (Amelia de Milander, Nuus24-gebruiker)
-
Mia en haar beste maatjie, Kiana Raats. (Amelia de Milander, Nuus24-gebruiker)
-
“Mia in haar klas. Langs haar sit Jaco Alberts, sy hart was stukkend vanoggend en hy wou net huis toe gaan.” (Amelia de Milander, Nuus24-gebruiker)
-
Walter Bidlingmaier begin sy eerste skooldag by Laerskool Hendrik Louw in die Strand. (Ilanie, Nuus24-gebruiker)
-
Ruan Stander is vandag "pre-graad R" toe. Hy is in juf. Marna Carstens se klas by Haasbekkies Kleuterskool in Citrusdal. (Nuus24-gebruiker)
-
Luke Petersen, gereed vir graad.8 by Hoërskool Belgravia in Athlone, Kaapstad. (Warda Petersen, Nuus24-gebruiker)
-
Mikaela Willemse, gereed vir Hoërskool Ferrum, Newcastle, KwaZulu-Natal. (Hendrik Willemse, Nuus24-gebruiker)
-
Zandrè Nel vanjaar graad.1 in Augsburg Landbou Gimnasium, Clanwilliam. (Isabel, Nuus24-gebruiker)
-
Zandrè Nel en sy maatjies.(Isabel, Nuus24-gebruiker)
-
Evan Nel graad. 3 by Augsburg Landbou Gimnasium, Clanwilliam. (Isabel, Nuus24-gebruiker)
-
Michkay Daniels is vanjaar in graad. 4 by Laerskool Palm Park in Eersterivier. (Lorencher Daniels, Nuus24-gebruiker)
-
Jessica Moore (graad. 9 by Hoërskool Drosdy in Worcester) en Christiaan (graad. 1 Worcester Primêr) (Maureen, Nuus24-gebruiker)
-
Rico Brits op sy eerste skooldag. Hy's in graad. 1 by Laerskool CR Swart in Middelburg. (E. Brits, Nuus24-gebruiker)
-
Estee-Mari Smit op haar eerste skooldag in graad. R by Laerskool Helderkruin. Sy wou nie hê haar mamma moes bly nie. (Nuus24-gebruiker)
-
Jaco Beukes (links) is vanjaar in graad. 1 en sy tweelingboeties Fourie (middel) en Villiers (regs) is in graad. R in Laerskool Garsfontein. (Johan Beukes, Nuus24-gebruiker)
-
“Dis die eerste dag van hoërskool vir Adriaan Strydom. Hy gaan Jan Viljoen in Randfontein toe.
As julle ons geken het sal jul weet hoekom hierdie so spesiale dag is. As enkel ouer was dit moeilik om als bymekaar te kry. En dan gaan hy nog koshuis toe.
Dis 'n baie stresvolle dag vir ons altwee.” (Mercia, Nuus24-gebruiker)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.