-
Laerskool Rynfield, Foto 2 – Jessica reg vir die eerste skooldag by Laerskool Rynfield. (Jenny de Beer, Nuus24-gebruiker)
-
Jessica saam met boetie Jason (gr. 3). (Jenny de Beer, Nuus24-gebruiker)
-
Nicole en Brandon Botha (niggie en neefie) is reg vir hulle nuwe skooljaar in gr.1 by Laerskool Fairlands. (Louisa du Toit, Nuus24-gebruiker)
-
Jaydwin Venske, eerste skooldag by Laerskool Anton van Wouw. (Karin Venske, Nuus24-gebruiker)
-
Jaydwin Venske, eerste skooldag by Laerskool Anton van Wouw. (Karin Venske, Nuus24-gebruiker)
-
Ulrich Heydenrych, eerste skooldag by Laerskool Randhart. (Heila Heydenrych, Nuus24-gebruiker)
-
Shauné Tope se eerste skooldag by Laerskool Sabie (Trudy Tope, Nuus24-gebruiker)
-
Christiaan Jonker gereed vir die eerste dag. (Aubrey Nel, Nuus24-gebruiker)
-
(Aubrey Nel, Nuus24-gebruiker)
-
(Aubrey Nel, Nuus24-gebruiker)
-
Cindy Seaward (gr. 2), Lianè (gr. 2) en Anje van der Walt (gr. 1) by Laerskool Julian Muller. (Susan Seaward, Nuus24-gebruiker)
-
Megan Scherman se eerste skooldag by Laerskool Boerefort. (Nickey, Nuus24-gebruiker)
-
Abigail Links gereed vir haar eerste skooldag by Silverton Primêr. (Anna Links, Nuus24-gebruiker)
-
Lumé (9) en Megan (6) Scherman gereed vir skool. (Nickey, Nuus24-gebruiker)
-
Abigail Links se eerste skooldag by Silverton Primêr. (Anna Links, Nuus24-gebruiker)
-
Rynardt Gillmer is opgewonde oor sy eerste skooldag by Prestasie Skool/ School of Achievement. (Flossie Gillmer, Nuus24-gebruiker)
-
Rynardt Gillmer is opgewonde oor sy eerste skooldag by Prestasie Skool/ School of Achievement. (Flossie Gillmer, Nuus24-gebruiker)
-
Rynardt saam met ousus Zànita (gr.11) en ouboet Reon (gr. 7). (Flossie Gillmer, Nuus24-gebruiker)
-
Shanelle Viljoen is vanjaar gr. 1 by Laerskool JJ van der Merwe in Ermelo. (Susan Viljoen, Nuus24-gebruiker)
-
Shanelle en haar ouma, Adri. (Susan Viljoen, Nuus24-gebruiker)
-
In die klaskamer, Shanelle en haar juffrou. (Susan Viljoen, Nuus24-gebruiker)
-
Suné van Dyk is gereed vir haar eerste skooldag by Laerskool Muldersdrift. (Wicus van Dyk, Nuus24-gebruiker)
-
Hansie van Zyl nou in gr. 1 by Laerskool Randfontein. (Nuus24-gebruiker)
-
Bernelee Doster is vanjaar gr.2 en haar Ashleigh Doster begin gr. 1 by Laerskool Impala. (Janita Doster, Nuus24-gebruiker)
-
Luke van der Merwe, gr. 1 by Christian Brother's College. (Nerine van der Merwe, Nuus24-gebruiker)
-
Luke van der Merwe, gereed vir die eerste skooldag by Christian Brother's College. (Nerine van der Merwe, Nuus24-gebruiker)
-
Caitlin (gr. 3) help haar boetie Aiden (gr. 1) gereed kry vir sy eerste skooldag. (Anje Ruger, Nuus24-gebruiker)
-
Die tweeling Faees en Faizel Gierdien begin gr. 1 by Laerskool Kenmere in Kensington, Kaapstad. (Faheem Gierdien, Nuus24-gebruiker)
-
Inamari van der Westhuizen se eerste skooldag by Laerskool Wesbank op Oudtshoorn. (Yolandi van der Westhuizen, Nuus24-gebruiker)
-
Dene Heneke gaan by die Mondeor Eco Skool. (Nuus24-gebruiker)
-
Inamari is baie opgewonde om saam met haar ousus, Helandi, skool toe te gaan. . (Yolandi van der Westhuizen, Nuus24-gebruiker)
-
Caitlyn van Schalkwyk, gr. 1 by Laerskool Fanie Theron in Kraaifontein, Kaapstad. (Grant van Schalkwyk, Nuus24-gebruiker)
-
Dillan Smith van Oudtshoorn het dapper sy eerste dag by laerskool Wesbank in Oudtshoorn getrotseer. (Anneline Smith, Nuus24-gebruiker)
-
Zahra Schroeder gereed vir haar eerste skooldag by Cecil Road Primêre Skool. (Aneeqah Emeran, Nuus24-gebruiker)
-
Nuus24-gebruiker Willem Crouse skryf: My laatlam seun (Stefan) en my oudste kleinseun (Christiaan) op een dag. Die een grootskool en die ander kleinskool!
-
Jade Wepener vier vandag (haar eerste skooldag) haar verjaardag. Sy is ’n leerling by Toti Primêre Skool in KwaZulu-Natal. (Nuus24-gebruiker)
-
Emma Cockerill gr. 1 by Somerstrand College. (Nuus24-gebruiker)
-
Penelope du Plessis is ses en begin gr. 1 by Gene Louw Primêre skool in Durbanville. Haar ma Petro sê: “Ag mamma kannie trotser wees op haar dogtjertjie nie. Sy is my enigste kind en ek kan huil van emosies!!!”. (Petro Albertyn, Nuus24-gebruiker)
-
Tiaan du Preez gereed vir skool. (Elroy du Preez, Nuus24-gebruiker)
-
Isabella Louw-Arries begin vanjaar gr. 1 by Laerskool Excelsior in Bellville, Kaapstad. (Aurbin Arries, Nuus24-gebruiker)
-
Isabella het reeds ’n maatjie, Leah Paulse. (Aurbin Arries, Nuus24-gebruiker)
-
Francois Tollig en Mikayla du Toit, gr. 1 by Laerskool Brackenfell. (Reneen du Toit, Nuus24-gebruiker)
-
Ian Janse van Rensburg en Okkie Strydom is albei in graad een by Laerskool Summerwood vir 2012. (Foto24)
-
Cloë Jansen van Rensburg ook gr. 1 by Laerskool Summerwood. (Foto24)
-
Tania Bezuidenhout en haar seun, Juan is gereed vir die skoolloopbaan by Laerskool Summerwood. (Foto24)
-
Nuus24-gebruiker Henry Moorcroft skryf: “Die saal periode was te lank vir Amélie Moorcroft gewees en sy kon nie wag om klas toe te gaan nie. Hier's sy in haar klas. Sy is in Willem Postma, Mangaung.”
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.